avaa valikko

Die Saw en Cuito Cuanavale - 'n Taktiese en Strategiese Analise
28,70 €
Jonathan Ball Publishers SA
Sivumäärä: 288 sivua
Asu: Pehmeäkantinen kirja
Julkaisuvuosi: 2020, 01.02.2020 (lisätietoa)
Kieli: afr
“Dit gebeur dikwels dat ’n skietoorlog deur ’n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks en bomwerpers nie, maar met woorde. Die oorlog word as ’t ware op papier oorgeveg.” In 1987/’88 het die stowwerige klein Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog geword.

Vandag is dit die fokuspunt van ’n openbare debat oor wie dan eintlik die Grensoorlog gewen het. Die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en die Namibiese bevrydingsbeweging Swapo voer aan dat die Suid- Afrikaanse Weermag (SAW) Cuito Cuanavale as afspringplek wou gebruik om die hoofstad Luanda in te neem, maar dat hulle die SAW gedwing het om uit Angola te onttrek.

Dit het uiteindelik gehelp om ’n einde aan apartheid te bring, beweer hulle. Die SAW-leierskap handhaaf egter dat Cuito Cuanavale nooit vir hulle ’n ernstige doelwit was nie en dat hulle geen planne gehad het om die Angolese regering omver te werp nie. Tientalle SAW-dokumente oor hierdie tydperk is onlangs gedeklassifiseer.

Leopold Scholtz het dit bestudeer om vas te stel wat die ware doelwitte van die SAW in hierdie finale, beslissende gevegte van die Grensoorlog was. Hy bespreek ook sleutelgevegte en ondersoek waarom een kant of die ander gewen of verloor het. Die boek getuig van wat gebeur wanneer oorlog, politiek en propaganda met mekaar vervleg raak.

LISÄÄ OSTOSKORIIN
Tuotetta lisätty
ostoskoriin kpl
Siirry koriin
Tilaustuote
Arvioimme, että tuote lähetetään meiltä noin 2-3 viikossa
Myymäläsaatavuus
Helsinki
Tapiola
Turku
Tampere
Die Saw en Cuito Cuanavale - 'n Taktiese en Strategiese Analisezoom
Näytä kaikki tuotetiedot
ISBN:
9781928248057
Sisäänkirjautuminen
Kirjaudu sisään
Rekisteröityminen
Oma tili
Omat tiedot
Omat tilaukset
Omat laskut
Meistä
Yhteystiedot ja aukioloajat
Usein kysytyt
Akateemisen Ystäväklubi
Toimitusehdot
Maksutavat
Tietosuojaseloste
Evästeiden hallinta
Seuraa Akateemista
Instagram
Facebook
Threads
TikTok
YouTube
LinkedIn
Ladataan sisältöä...