|
|

avaa valikko

Die Mak Maniere van Wilde Diere
19,70 €
Rockhopper Books
Sivumäärä: 50 sivua
Asu: Pehmeäkantinen kirja
Julkaisuvuosi: 2024, 01.07.2024 (lisätietoa(avautuu ponnahdusikkunassa))
Kieli: afr
Die Mak Maniere van Wilde Diere is ’n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering.

Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige wêreld van dieremanewales. Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek. Beskikbaar in Afrikaans en Engels in twee aparte uitgawes.

LISÄÄ OSTOSKORIIN
Tuotetta lisätty
ostoskoriin kpl
Siirry koriin
Tilaustuote(avautuu ponnahdusikkunassa)
Arvioimme, että tuote lähetetään meiltä noin 2-3 viikossa | 🎄 Tämä tuote ehtii jouluksi, kun teet tilauksen viimeistään 30.11.2025
Myymäläsaatavuus
Helsinki
Tapiola
Turku
Tampere
Die Mak Maniere van Wilde DiereSuurenna kuva
Näytä kaikki tuotetiedot
ISBN:
9780639799445