|
|

avaa valikko

Lig wankelend - Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter ('n Roman)
25,70 €
African Sun Media
Sivumäärä: 218 sivua
Asu: Pehmeäkantinen kirja
Julkaisuvuosi: 2016, 16.10.2016 (lisätietoa(avautuu ponnahdusikkunassa))
Kieli: afr
Op 24 November 1949 kom Utte Reuter alleen in Kaapstad-hawe aan; saam met haar dra sy twee pakkies briewe en 'n digbundel van Rilke. Sy is hier om te trou met Christiaan Hofmeyr, die broer van haar penvriendin, wat 'n uitkoms bied van die verskrikking en nadraai van die Tweede Wereldoorlog. Maar gou verlang Utte huis toe, na 'n wereld wat vir altyd vir haar vernietig is. In Suid-Afrika voel sy ontuis, in Europa is sy onthuis. Utte se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier, in 'n gestroopte ruimte, verlaat van al die mense om haar, sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe, dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe. En aan Felix wat altyd maar agter 'n venster vir haar staan en wag...

LISÄÄ OSTOSKORIIN
Tuotetta lisätty
ostoskoriin kpl
Siirry koriin
Tilaustuote(avautuu ponnahdusikkunassa)
Arvioimme, että tuote lähetetään meiltä noin 2-3 viikossa | 🎄 Tämä tuote ehtii jouluksi, kun teet tilauksen viimeistään 30.11.2025
Myymäläsaatavuus
Helsinki
Tapiola
Turku
Tampere
Lig wankelend - Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter ('n Roman)Suurenna kuva
Näytä kaikki tuotetiedot
ISBN:
9781928314172